Life CentreDie gebrokenheid in ons huidige wêreld laat mens dikwels met ‘n onsekerheid oor waar om Christus-gesentreerde hulp in tye van nood te kry.

Doxa Deo Faerie Glen is daarom verbind tot die droom om mense in ons gemeenskap emosioneel heel en geestelik volwasse in Jesus te sien.

Ons Sozo, Wholehearted, Herstel Dinamika en Grief Share bedieningsprosesse is spesifiek daarop gerig om mense in Woord en Gees te begelei tot groter betekenisvolheid. ‘n Toegewyde span vrywilligers by ons Life Centre bied graag ondersteuning, advies en verwysing na kundiges aan, wat mens tydens krisistye kan ondersteun.

Die Life Centre het verskeie areas waarby mens betrokke kan raak deur vrywillige diens:
• Berading
• Professionele gesondheidsorg
• Gebed en bediening
• Opleiding
• Ondersteunings groepe
• HOPE (Help Our People Eat)

Vir meer inligting, kontak:

Nilene Nel

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap