HOPE

HOPE is ons versorgingsprogram vir vennote wat deur korttermyn finansiële uitdagings gaan. Ons verskaf vir die gesinne kospakkies, gebedsondersteuning en finansiële begeleiding om hullle finansies effektief te bestuur.

Jy as vennoot kan betrokke raak deur nie-bederfbare goedere te skenk of deur ‘n eenmalige of maandelikse finansiële bydrae te maak.

Items wat ons nodig het:

Rys500g
Macaroni / Spagetti500g
Mieliemeel1kg
Koekmeel500g
Olie500ml
Oats1kg
Soppoeier / spices50g (4 pakkie)
Baking powder50 g (1 pakkie)
Soup mix500g
Baked beans1 blikkies
Tamatie en Uie gemeng1 blikkies
Tee50 sakkies
Koffie100g
Suiker500g
Red speckled beans500g
Soya mince400g
Cremora500g
Tandepastax1
Unisex roll onx1
Koekie Seepx1
ShampooKlein
Sunlight Liquid400ml

Hier Is die bankbesonderhede sou jy ‘n finansiële bydrae wil maak:

Doxa Deo Faerie Glen
ABSA Hatfield
Rek: 407 405 8398
Takkode: 632005
Verwysing: FGHOPE, Voorletter & Van

Kontak Informasie

LORINDA VAN DEN BERG

Praat met Ons