Key Connection

BEVIND JY JOUSELF TUSSEN WERK? IS JY MOEDELOOS GESUKKEL EN MOEG GESOEK?

Kom kuier saam met ons en kom kry nuwe perspektief. Ons gee om, ons gesels saam, ons help jou om met die regte mense / plekke in aanraking te kom.

Key Connection is ’n bediening vir mense wat hulself tussen werk bevind. Hier help ons jou om jouself te herontdek. Ons kyk na belangrike aspekte soos CV’s, Besigheidskaartjies, Hysbak bekendstellings praatjie, onderhoude en ons stel ook poste bekend. Ons deel hart en help mekaar uithou en aanhou. Ons ondersteun mekaar en dra mekaar in gebed. Dit is ook belangrik dat ons hoor wat God vir ons sê ten spyte van ons omstandighede en ons bou mekaar op in ’n positiewe wyse.

Care, Collaborate, Connect.

Kontak Informasie

Praat met Ons