Besigheidsbediening
Besigheidsbediening bemagtig besigheidseienaars, sakeleiers en mense in besighede om hulle besighede te transformer vir die koninkryk van God. Dis ‘n plek waar jy toegerus kan word om verantwoordelikheid te neem vir mense en besigheidsorganisasies as deel van Doxa Deo se droom om ons stad te transformer. Hoogtepunte sluit ‘n gereelde sake ontbyt geleenthede en Lifework Leadership program. Kom ontdek wat God se plan en roeping vir jou besigheid en werksplek is.
Kontak Informasie
ETIENNE TROLLOPE