YOUNG
ADULTS
“Die Young Adults is ‘n plek waar jy die lewe saam met ander kan ontdek en geniet.
Hier bou ons in geloof, maak nuwe vriende en deel saam in die avontuur van die lewe deur intensionele verhouding, vriendskap asook dissipelskap.
Ons span bestaan uit studente, jongwerkendes en pas getroudes tussen 19 en 35 jaar – mense soos jy!
Ons kom Woensdae om 19:00 bymekaar in kleingroepe, en elke kwartaal hou ons ‘n lekker sosiale byeenkoms.
Kom kuier saam elke Sondagaand 18:00 by ons aanddiens en ontdek jou plek in die familie!”
Vandré Swart