Nuwe Lewe

Om jou hart vir die Here te gee is ‘n ongelooflike oomblik in enige mens se lewe.  Ons is saam met jou opgewonde oor jou keuse wat jy gemaak het en wil graag ‘n pad van geestelike groei met jou stap.

Ons sien uit om oor ‘n lekker koppie koffie met jou te kuier oor hierdie spesiale oomblik.

Indien jy deel van die span wil word wat ‘n dissipelskap pad saam nuwe bekeerlinge stap, kontak ons gerus.

Nuwe Lewe

Kontak Informasie

NEIL VAN WYK

Praat met Ons