Gee
hoe kan ek gee?
By Faerie Glen Gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Faerie Glen
ABSA Hatfield
Rek: 407 405 8398
Takkode: 632005
AlgemeNE VERWYSINGS
FGTD = Tiendes+Naam FGPOP = POPUP Bydraes FGHK = Heneka Haven FGHOP = HOPE FGGEN = Generocity FGTREE = TREE FGTHOUSE = Tree House
DONASIES / SKENKINGS
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.
Gee Elektronies
|