Uitreik Projekte

GLOBAL OUTREACH DAY

25 Mei 2024

RAAK BETROKKE BY GLOBAL OUTREACH DAY

Die visie van Doxa Deo is om die vestiging van God se konkingskap in
ons gemeenskap en stad ʻn realiteit te help maak.

God het aan elkeen van ons spesifieke gawes, belangstellings en ervanrings gegee. Dit ontsluit ʻn proses om elkeen as ʻn aktiewe vennoot toe te rus as medewerkers van die droom om God se heerskappy te vestig in elkeen van die invloedsfere van ons samelewing.

Ons as Doxa Deo Oos het verskeie uitreik projekte waarby ons betrokke is om ‘n verskil nie net in ons gemeente, maar ook ons gemeenskap te kan maak.

Hierdie uitreik projekte is onder andere:

  • HOPE
  • PopUp
  • Global Outreach Day
Previous slide
Next slide

Praat met Ons