KOMMUNIKASIE
Die kommunikasie span streef daarna om op kreatiewe, effektiewe en inspirerende maniere van verskeie media platforms gebruik te maak om ons boodskap te kommunikeer. As jy slim is met woorde en hou van skryf, gek is oor aanbieding, ‘n sosiale boffin is, ‘n oog vir dekor het of ‘n passie vir prentjies het, is hierdie bediening vir jou.
• Sosiale Media
• Dekor
• Grafiese Ontwerp
• Fotografie
MARLI MULDER