Kids

By Doxa Deo KIDS rig ons kinders van passie op wat lewe met doel!

Ons weet dat God ‘n uitspraak en roeping het oor elke kind, daarom rus ons hulle toe om hulle identiteit in Christus asook hulle gawes te ondek en te beoefen.

Doxa Deo KIDS plaas hoë waarde op die behoefte van elke kind, daarom word elkeen bedien op sy ouderdoms- en ontwikkelingsvlak vir optimale groei en verstaan.

Die volgende ouderdomskategorieë word bedien by ons twee Sondae oggenddienste:

Peuters & Kleuters (2-5jr) | Kids (Gr 1-5) | Kids GLUE (Gr 6-7)

Indien jy graag wil betrokke raak of meer inligting verlang aangaande Doxa Deo KIDS, kontak gerus vir Martenè Welthagen.

Kontak Informasie

MARTENÉ WELTHAGEN