Verwelkoming

Verwelkoming en feesdienste is die vertoonvenster en voordeur tot ons gemeenskap! Dit is hier waar ons as familie, vriende en gaste saamkom om Jesus se heerskappy in ons lewens te ontdek en vier.

‘n Vriendelike glimlag en die vermoë om mense te laat welkom voel maak jou ideaal vir die span. Jou vernuf om ’n span mense te lei maak jou ‘n kandidaat feesdiensbestuurder.

Plekke waar jy deel van die Feesdienshelperspan kan dien:

Inligtingstoonbank
Verwelkoming
Rooikoppie Span
Feesdiensbestuurder

Kontak Informasie

NEIL VAN WYK

Praat met Ons