Soul Care

WAT IS SOULCARE?

Restorasie in die lewe van elke mens is reeds ten volle voorsien deur die afgehandelde werk van Christus aan die kruis. Persoonlike restorasie begin met ‘n persoonlike keuse om ten volle te aanvaar wat Christus gedoen het. Persoonlike restorasie word ‘n voortdurende, transformerende realiteit vir elkeen van ons wanneer ons ons gedagtes (siel) – die manier hoe ons dink en sien – belyn met die Waarheid. 

SoulCare is ń bediening wat enige iemand help om herstel te word tot God se oorspronklike ontwerp vir hom/haar – fully mature adults, fully developed within and without, fully alive like Christ (Ephesians 4:13b MSG)

SoulCare is nie ń beradingssessie nie, maar ń tyd van interaksie met Vader, Seun en Heilige Gees ter wille van heelheid en vryheid.

Kontak Informasie

LIFE CENTRE

Praat met Ons