Lewens Oomblikke

Ons glo God is deel van elke fasset van jou lewe. Tye van vreugde, hartseer en verandering. Ons wil jou help om hierdie liefde van God in elke fasset van jou lewe raak te sien.

Ons wil in die spesiale en moeilike lewensoomblikke saam met jou en jou gesin deel.

Ons kan jou bystaan in die volgende:
Geloofsoorgawe
Doop
Kindertoewyding
Troue
Begrafnisse

Kontak Informasie

Praat met Ons