Verhurings

Doxa Deo Raslouw Kampus beskik oor die ideale fasiliteite waar jy ‘n skoolgeleentheid, funksie, opleiding, danskompetisie of enige ander spesiale geleentheid kan aanbied. Met ons ouditorium wat 900 stoele kan sit, lugversorging, ‘n verhoog van 180 m² en 12 addisionele lokale is daar genoegsame fasiliteite met veilige parkeer spasie.
Die fasiliteite het ‘n bystaande kragopwekker met spesifikasies van 145 KVA vir die kraglose tye. Skakel ons gerus vir ‘n kwotasie om jou funksie te boek.

Ouditorium:

  • 900 stoele
  • Air conditioner
  • 180 m² verhoog
  • Klanksisteem
  • 3 x skerms
  • Kragopwekker (3 fase krag)

Lokaal 1:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

Lokaal 2:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

Lokaal 3:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

Lokaal 4:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Dak waaiers

Lokaal 5:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Dak waaiers

Lokaal 6:

  • Lokaal grootte: 66.5 m²
  • 42” LED TV
  • Dak waaiers

Lokaal 7:

  • Tans nie beskikbaar

Lokaal 8:

  • Lokaal grootte: 68 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

Lokaal 9:

  • Lokaal grootte: 44 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

Lokaal 10:

  • Lokaal grootte: 81 m²
  • 42” LED TV
  • Air conditioner
  • Witbord

Lokaal 11:

  • Lokaal grootte: 75 m²
  • 42” LED TV
  • Projektor
  • Air conditioner

Lokaal 12

  • Lokaal grootte: 75 m²
  • 42” LED TV
  • Projektor
  • Air conditioner

Kontak ons vir 'n Kwotasie

Praat met Ons