MEER OOR "UNBROKEN FELLOWSHIP"

Ons is opgewonde om jou uit te nooi op ‘n reis van ses weke waardeur ons ‘n lewe van gawes, doel en roeping sal ontdek.

Deur Sondagpreke, weeklikse kleingroep-gemeenskappe en dagstukkies poog ons om ons Missie in Christus, God, met mekaar, jou naaste, en die wêreld te definieer. Sluit by ons aan op hierdie 40 dae avontuur en leef ‘n hoopvolle lewe.

Verified by MonsterInsights