Feesdiensspan

Wat is die feesdiensspan?

Ons feesdiensspan is ‘n groep mense waarsonder kerk op ‘n Sondag beswaarlik sal kan funksioneer. Hierdie groep mense maak seker dat die verkeer glad verloop, dat ons mooi kerkterrein mooi en netjies lyk, dat mense vriendelik gegroet en verwelkom word en dat alles vir ons dienste in plek is om logisties effektief te verloop. Hierdie is ‘n bediening wat vir mense die geleentheid gee om kerk-wees maksimum te beleef. Daar is altyd geleentheid vir jou om deel van hierdie besonderse bediening te wees. 

As jy wil deel vorm van ons feesdiensspan kontak ons gerus deur om die vorm hier onder intevul.

Kontak Ons

Praat met Ons