Prime Time

Ons “Prime Time senior bediening is ‘n gemeenskap van individue oor die ouderdom van 60 jaar wat ‘n begeerte het om voluit te leef en impak te maak. 

Ons het ‘n kleingroep wat weekliks bymekaar kom en wat gereeld aan allerhande ‘fun’ – aktiwiteite deelneem.

Areas waar jy kan betrokke raak:

RAAK DEEL:

Sien jy jouself as ‘n Senior persoon? Jy kan betrokke raak deur deel te word van alles wat ons senior persone aan gaan deelneem:

  • Uitstappies
  • Saam kuier
  • Uitreike en nog meer

 

As jy wil deel raak, voel vry om die kontak vorm hier onder in te vul.

BEDIENINGSGELEENTHEID:

Het jy ‘n hart vir senior persone? Jy kan betrokke raak as ‘n hulpverlener wat ons senior persone help versorg.

Areas van betrokkenheid sluit in die reëling van uitstappies, saam kuiers en ander bedieningsgeleenthede vir ons senior persone in Raslouw Kampus, en inkopies vir die inwoners van Rusoord ouetehuis .

As jy graag betrokke wil raak, voel vry om die kontak vorm hier onder in te vul.

Vir enige ander kommunikasie voel asb vry om die kontak vorm hier onder in te vul: 

Kontak Vorm

Praat met Ons