Worship

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede

Wie :

Sangers en Musikante

Oefentye :

    Donderdagaande 18:30 – 21:00 (Verpligtend)

Dien :

Dien by Sondag dienste en groot geleenthede

  • Sondae –
    Oggend diens band tye 7:00-12:00
    Aanddiens band tye 17:00-20:00

Kontak :

Praat met Ons