Ons

Kalender

OPKOMENDE GELEENTHEDE

Elkeen van ons het ‘n genadegawe ontvang - Kom leer hoe om dit in jou lewe uit te leef en vir jouself God se stem te hoor. Koste is R150 en sluit ‘n handleiding in.
Kliek op die prentjie om te registreer

Kliek op die foto om te registreer vir ons Bybelskool. Kom delf saam ons dieper in die woord.