Gee
HOE KAN EK GEE?
By Doxa Deo Raslouw Kampus glo ons daarin dat elke mens ‘n vrygewige lewe sal lewe.Deur om van jou finasies te gee bemagtig jy die gemeente om die visie van Doxa Deo in ons stad ‘n werklikheid te sien. Ons bedank elke persoon vir sy/haar finansiële inkoop in dit wat ons glo God in ons stad wil sien gebeur.
BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo Raslouw
ABSA Mall@Reds
Rek: 326 014 1375
Takkode: 632005
ALGEMENE VERWYSINGS
RKTD = Tiendes
RKTREE = Jeugwerker Bydraes
RKHOPE = HOPE (Help Our People Eat)
SNAP SCAN
Maak jou selfoon se kamera oop en skandeer die QR kode
of
Laai die “Snapscan” app in Google play of App store.
of
Laai die “Snapscan” app in Google play of App store.
DONASIES / SKENKINGS
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek. Hierdie sal van tyd to tyd aan die gemeente gekommunikeer word.
Gee Elektronies
|
International PayFast Refrence- ABSAZAJJ