T.R.E.E

TREE | Transforming The Educational Environment

TREE is Doxa Deo se antwoord om ‘n Christus-gesentreerde verskil te maak in skole. Doxa Deo glo dat die antwoord tot stads transformasie lê by die jonger generasie want hulle is die toekomstige leiers van Suid Afrika.

Ons Jeugwerkers is betrokke by Hoërskole sowel as Laerskole in ons omgewing waar ons  onderwysers en leerders weekliks bedien.

Kontak ons vir meer inligting.

Jy kan finansieël betrokke raak om ons te
bemagtig om ons skole effektief te kan bereik en te beïnvloed.

Bank Besonderhede:

Doxa Deo Raslouw ABSA Mall@Reds Rek: 326 014 1375 Takkode: 632005

Verwysing: RKTREE = Jeugwerker Bydraes

Kontak Vorm

Praat met Ons