Groeplewe

Hoekom groeplewe?

Kleingroepe of ‘selgroepe’ soos baie daarna verwys is ‘n baie belangrike deel vir geestelike groei. Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudinge met ander mense. Kerklewe (Christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Mense in ons gemeente word ook in klein, informele groepe bedien en versorg. Hier is geleentheid vir vrienskappe en verhoudinge om te groei en floreer

Ons het ‘n verskeidenheid van kleingroepe waarvan jy deel kan vorm.


Skakel ons gerus indien jy deel van ‘n kleingroep wil wees!

Kontak Ons

Praat met Ons