Cherish

Koester

Liefde

Inspireer

Cherish – ons vrouebediening is eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om by ons aan te sluit.  Ons doel is om vroue toe te rus vir hierdie belangrike taak – naamlik om ‘n verskil in ander se lewens te maak.  Die Woord sê immers in Matt. 5:14-16 dat ons moet SKYN!!!

“We are a Women’s Ministry with a mission from God – To
nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished…”

Groepe

Ons het vroue bybelstudie groepe wat elke Maandag by mekaar kom. As jy graag wil deel word, voel vry om ons te kontak.

Ons wil graag van jou hoor

As jy nuut is, of vir enige ander navrae, word jy vriendelik uitgenooi om jou details hieronder in te vul.  Dit sal lekker wees om van jou te hoor.

Kontak Vorm