The Quest

Deur Beth Moore

The Quest is ‘n uitdaging om die uitnodiging te aanvaar. In hierdie ses weke reis met Jesus, gebruik Beth Moore vrae uit die Skrif om jou te lei in intimiteit met die Een wat jou die beste ken. Leer om in die Woord te delf, om op God se vrae te reageer en om jou vrae oor Hom te na Hom toe te bring. Laat die krom leesteken die kaart wees wat jou na ‘n nader verhouding met die Vader wys.

Die koste beloop R280 per persoon. Dit sluit die joernaal in.

Leer hoe om te bid, om intimiteit met God te bevorder

Ondersoek vrae en atnwoorde uit die Bybel.

Leer om die Skrif te lees en daarop te reageer

Maandae 19:00

Datum: 11 Okt – 15 Nov

Woensdae 09:00

Datum: 13 Okt – 17 Nov

Praat met Ons