MEER OOR "UNBROKEN FELLOWSHIP?"

Die hart van die reeks is om ons weer terug te bring na die doel van lewe en dis om Hom te ken.Ware vervulling word slegs gevind in Hom, Jesus Christus. Ons nooi jou uit, teken op vir die reeks deur op die link te kliek. Kom beleef die vervulde lewe wat God vir ons het. Om die volle impak van die reeks te beleef, skakel in by sondae se prediking, ons weeklikse klein groepe en “daily devotionals”.

Verified by MonsterInsights