MEER OOR "HIS GLORY OUR STORY"

Ons is opgewonde om jou uit te nooi op ‘n reis van vier weke waardeur ons ontdek wie Jesus werklik is en hoe ons sy beelddraers is.

Deur Sondagpreke, weeklikse kleingroep-gemeenskappe en videos poog ons om ons identiteit in Christus, God, met mekaar, jou naaste, en die wêreld te definieer.

Verified by MonsterInsights