HOPE (Help Our People Eat) is Doxa Deo se versorgingsprogram waardeur aktiewe lidmate van Doxa Deo wat finansiële uitdagings beleef, gehelp en ondersteun word.
Kruideniersware word aan gesinne verskaf en gebedsondersteuning word aangebied. Ons bied ook finansiële begeleiding indien nodig.
Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir jou om vrygewig te wees en te bedien!
Hier volg ‘n paar wenke vir noodsaaklike benodighede:
Let asseblief op na die vervaldatum van die produkte.
Droë en Gebak Produkte
Selfrysmeel – 1 kg
Muffin-mengsel – 500 g
Rys – 2 kg
Langlewe melk
Koffie – 250 g
Tee – 100 teesakkies
Suiker – 1 kg / 2 kg
Kits-noedels – 5 x 70 g (Pakkie)
Pasta – 500 g
Spaghetti – 500 g
Sakkie – Soya maalvleis – 400 g
Sop – 50 g
Smash (kits-aartappelpuree) – 100 g
Knorr-blokkies – Bees / Hoender
Tamatiesous
Vrugte-chutney
Mosterd
Sout
Swartpeper
Geur- of gemengde vrugtesap – 750 ml
Beskuitjies
Bottels en Smeerprodukte
Bottel – Beet (gerasper)
Grondboontjiebotter
Konfyt
Skoonmaakmiddels
Seepwaspoeier – Automaties – 2 kg
Versagmiddel (Wasgoed)
Dik bleikmiddel
Domestos
Ammoniak skoonmaker
Skottelgoed seep
Skottelgoedlappies
Drooglap
Skottelgoedspons
Geblikte Produkte
Tamatie & Uie
Spaghetti & Tamatie
Baked Beans
Bolognaise maalvleis
Gemengde groente
Soetmielies – Roomstyl
Soetmielies – Kernels
Ertjies
Groenbone
Tuna in water / soutwater
Pilchards in tamatiesous
Soya maalvleis & groentemengsel
Potjiekos groente
Bully beef / beesvleis
Vrugte
Higiëneprodukte
-
Toiletpapier
-
Handeseep
-
Tandepasta
-
Tandeborsel – Volwassene / Kind
-
Sjampoe
-
Conditioner (Hare)
-
2-in-1 Sjampoe / conditioner
-
Waslap
-
Handroom / Lyfroom
-
Mans rol-aan
-
Mans Deodorant sproei
-
Dames rol-aan
-
Dames Deodorant sproei
-
Vaseline
-
Tissues
-
Weggooiskeerpmesse
Indien jy verkies om ‘n finansiële donasie te maak, hier is ons bankbesonderhede:
Doxa Deo Raslouw
ABSA Mall@Reds
Rek: 326 014 1375
Takkode: 632005