Meer inligting:

Waaroor gaan 40 Days of Love Revolution?

Ons is opgewonde om jou uit te nooi op ‘n ‘journey’ van sesweke waar ons gaan kyk na die Liefde van God soos genoem word in 1 John 4:8: “Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.” By wyse van Sondag preke, weeklikse kleingroep besprekings en daaglikse oordenkings gaan ons definieer wat ‘Love Revolution’ behels in Christus, God, met mekaar, jou buurman, vyhand, en die wêreld. Sluit by ons aan op hierdie 40 dae avontuur en leef jou Oorvloedige Lewe.

Praat met Ons