Tree
Ons Skole :
TREE, Transforming Educational Environments is betrokke by vyf skole in ons omgewing. Die skole is Laerskool Lynnwood, Laerskool Pretoria-Oos, Laerskool Anton van Wouw, Afrikaanse Hoër Meisieskool en Afrikaanse Hoër Seunskool.
Tree is betrokke by :
Ons is betrokke deur die volgende: Gebedsouers, Personeel beleggings, skole se CSV’s, Skole Sondae by die kerk, uitreik na die Hoofde en ondersteuning van onderwysers.
Jaarlikse geleenthede waar ons betrokke is: Kids Games, Youth@Night en ‘n Gebedsweek/Omgee week.
Jy kan betrokke raak by:
Jaarlikse geleenthede waar ons betrokke is: Kids Games, Youth@Night en ‘n Gebedsweek/Omgee week.
Jy kan betrokke raak deur jou tyd te gee, deur gebed en finansiele bydraes. ‘n Artikel 18A is beskikbaar vir finansiele bydraes.
Kontak :
Luan Els by [email protected]