Sondag
Aanbidding en Tegnies
Aanbidding:
Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.
Wie :
Sangers en Musikante
"Get Connected "
Inligtingsaand
Deel van ons Ingroeiproses is ‘n 45min oudisie/gesprek waar ons jou ontmoet en verduidelik hoe die proses werk. Daarna volg ‘n 4 weke ingroeiproses elke:
Donderdagaand van 18:30 – 21:00.
Oefentye :
- Donderdagaande 18:30 – 21:00 (Verpligtend)
- Pm band tye 18:30-19:45, devotional tye 19:45-20:00 en am band tye 20:00-21:00 onder oefentye
Dien :
Dien by Sondag dienste en groot geleenthede
- Sondae – Am band tye 6:45-12:00 en pm band tye 15:45-20:00
Kontak :
Martin Bravenboer – [email protected] om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.
Oudiovisueel :
Ons streef daarna om ons Sondag feesdienservaring en -inhoud optimaal te kommunikeer asook beskikbaar te stel wyer as net tydens `n diens.
Vennote met ’n passie vir en bekwaamheid in multimedia en produksie verseker dat ons dienste meer interaktief is.
Die verskillende areas waarby jy betrokke kan raak is:
• Kamerawerk
• Multimedia
• Klank
• Beligting
Wie :
Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en Verhoog
Oefentye :
Donderdae aande 18:30 – 20:00 (slegs klank)
AM klank person
"Get Connected "
Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met
opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid.
Rol :
Bied ondersteuning vir alle events en dienste.
Dien :
Dien by Sondag dienste en events
Sondae:
- AM 6:45-12:00
- PM 15:45-20:00
Kontak :
Martin Bravenboer – [email protected]