Fusion

Oor Fusion

By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat deur ons deure kom, ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aandui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Sondag by Fusion gebeur.  Ons praat onder andere met die tieners oor God, wie Hy in jou is, dat Hy die wu00eareld deur jou wil impakteer en soveel meer…

n

Deur persoonlike mentorskap, stap ons ‘n pad saam met elke tiener om hulle te begelei in hul persoonlike verhouding met God en hul medemens. Fusion vorm ‘n baie belangrike deel van die groter Brooklyn en daarom behandel ons dieselfde tema’s as wat tydens die oggend en aanddienste behandel word, net op ‘n tiener-relevante vlak.

Bedieningsgroepe

Ons kom op Sondag-aande gedurende die 17:30 diens bymekaar.

u00a0

Kom leef jou passie uitnn

By Fusion word tieners nie net bedien nie. u00a0Ons skep ook geleenthede vir tieners om hulle passies en talente te kom uitleef deur ander te bedien.

u00a0

Kontakn

Om betrokke te raak by ons tienerbediening, kontak gerus vir :

n

Micaela van Biljon

n

[email protected]

Praat met Ons