Genesis
Doxa Deo Brooklyn se Studentebediening is ‘n lewendige gemeenskap van studente met ‘n passie vir God, ‘n liefde vir mense en ‘n missie om ons stad te verander!
Byeenkomste
Ons studente diens is op Sondae vanaf 19:20.
Groepe
Ons hou weekliks op Woensdae ons Connect Groups by Doxa Deo Brooklyn vanaf 19:00. Waar ons in groepslewe betrokke raak en tyd spandeer in die Woord, aanbidding en gebed.
Enige een is welkom!
Sosiale en Bedieningsgeleenthede
Ons het ook kwartaallikse sosiale en bedieningsgeleenthede. Besoek ons Facebook-bladsy “Doxa Deo Genesis” vir meer inligting.
As jy verdere vrae het, stuur ‘n e-pos aan Werner of Michelle Janse van Rensburg [email protected] [email protected] OF Sunanri Van Schoor [email protected]