Manne

Thus says the Lord of hosts: If you will walk in My ways  and keep My charge, then also you shall rule My house and have charge of My courts, and I will give you access to My presence and places to walk among these who stand here. Zech 3:7 (Amplified)

Ons mannebediening fokus spesifiek op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur stories, woord en saamkuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Lifework Groups

Ons manne bediening bestaan uit verskeie platforms waar jy toegerus en bedien/versorg kan word bv:

  1. Manne aande
  2. Manne kampe
  3. Manne groepe
  4. Manne gebedsgeleenthede
  5. Manne kursusse

Ons het verskeie manne groepe op verskillende plekke en tye in die week waarby jy kan inskakel.

Lifework Groups
Kontak

AJ Sutton by [email protected]

Praat met Ons