Groeplewe
Waarom Groepe?
Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (Christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Mense in ons gemeente word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe, waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.
Selgroepe
Selgroepe kom bymekaar om saam te gesels oor die Woord, tyd te spandeer in “fellowship” en saam te bid. Ons het reeds aktiewe groepe waar lewens weekliks verander. Ons vestig ook gereeld nuwe groepe om ruimte te skep dat mense gereeld en gemaklik ingeskakel kan word.
Ons het tans spesifike groepe vir volwasses, jong volwassenes, studente asook tieners.
Belangegroepe
Fietsry Klub: Instagram page – doxadeobrooklyn_sport
Skildergroep: Sue 0828561277
Danskleingroep: Edell 0836808292
Uitreikgroepe
Mense wat bymekaar kom vir ‘n spesifieke uitreik en dit bring verhouding
Kontak:
Cherished Baby:
Suné – [email protected]
Hospitaal bedieninge:
Kampus uitreike:
Kids Games, Streetstore, Redfrogs, Polisie –[email protected]
Hope(Kosprojek) :
Bedieningsgroepe
Mentorgroepe
Die groepering van mense wat ‘n gemeenskaplike behoefte het aan mentorskap en leierskap ontwikkeling.
Kontak:
Vroue mentorgroepe
Sune [email protected]
Life Work Leadership
Manne
Studiegroepe
Primêr Woord studie en geestelike groei.
Kontak:
Discovery
Radiance
Woordskole & kursusse
Vir enige ander kommunikasie kontak: bl@doxadeo.org