Sake
Doxa Deo se waardering en hart vir leiers in die sakewêreld is baie groot. Ons glo dat sakeleiers een van die grootste vormende kragte is in die samelewing en ons begeer dat jy toegerus sal wees as City Changer in jou werksplek. Ons bied groepe, kursusse , motiverings geleenthede en bediening om jou deur al die op en af van die lewe te begelei. Kyk gerus na hierdie opsies.
Sake Groepe
Indien jy saam met ‘n groepie mense materiaal wil deurwerk wat jou sal bemagtig vir jou taak as gelowige in die werksplek, kan jy gerus na ons video-kursus by Lifework Groups kyk: KLIEK HIER
waar ons jou kan begelei om jou roeping by jou werksplek te verstaan en ook om jou toe te rus om die Missie van Jesus uit te leef in jou wêreld.
Materiaal vir sakegroepe
(Lifework Groups)
Manne sake groep Vrydag
oggende by Wolwespruit 06:00. Kontak
jean[email protected] indien
jy wil inskakel.
Vroue sake groep elke laaste Vrydag 14:00 by Vizi se kantore. Kontak [email protected]
gerus vir navrae.
Lifework Leadership
Lifework Leadership is ‘n meer intense program wat oor 9 maande strek waar sakeleiers wonderlik toegerus word en met ander kan netwerk ten opsigte van die uitdagings in die werksplek. (Life work leadership website)
Sake Geleenthede
Lifework Glocal is ‘n sakegeleentheid online met leiers van verskeie kontinente.
Datum: 5 Maart 17:00 tot 20:00
Spreker: Joel Manby (https://joelmanby.com/) & Steve French
Zoom kode 9547027407
City Changer equipping Program
Word toegerus as City Changer in ons 2 jaar intensewe program wat jou sal anker in dei Woord en sal toerus om ‘n agent vir God se Koninkryk te wees in alles wat jy doen. City changers institute website
Kontak ons gerus vir meer inligting by [email protected]