BEDIENINGE

Ontdek ons bedieninge wat jou help om in geloof te groei, gemeenskap te bou en uit te reik, sodat jy geestelik kan floreer en ’n positiewe verskil in die wêreld kan maak.

One liner here about ministry.
One liner here about ministry.

Life centre

Die Life Centre bied gespesialiseerde en gefokusde areas van bediening vir die van ons wat deur moeilike tye gaan. 

Soulcare

SoulCare is ‘n unieke bediening vir innerlike genesing en bevryding. 

Groeplewe

Ons bied groepe, kursusse , motiverings geleenthede en bediening om jou deur al die op en af van die lewe te begelei

Manne movement

Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur stories, woord en saamkuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Cherish

We are a Women’s Ministry with a mission from God – to nurture, to love and to inspire… and to cherish the uncherished.

Huwelike

Gesonde huwelike is die hoeksteen van elke samelewing. Ons begeerte is om te sien dat mense ‘n gesonde uitkyk op die Bybelse beginsels van die huwelik sal hê. 

kids

Ons skep ‘n veilige omgewing waar kinders op ‘n prettige manier van Jesus kan leer.

Seniors

Bediening is ‘n gemeenskap van individue oor die ouderdom van 60 wat ‘n begeerte het om voluit te leef en saam ‘n verskil te maak

sake

Doxa Deo se hart vir sakeleiers is dat ons jou kan begelei om jou roeping by jou werksplek te verstaan en ook om jou toe te rus om die Missie van Jesus uit te leef in jou wêreld.

Feesdienste

Dit is belangrik dat ons mense van die eerste oomblik af met ope arms ontvang word en welkom laat voel.  

aanbidding

Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan van musikante, sangers en tegniese personeel wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.

Kunste

Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en ons kunstespanne  gebruik hulle gawes en talente om mense in aanbidding te lei en te fasiliteer tydens feesdienste tot ‘n diep belewenis van God.

Doop

Doop is ‘n opdrag van Jesus aan die kerk waardeur ‘n gelowige uitdrukking gee aan sy/haar geloof en begeerte om geïdentifiseer te word met Jesus Christus. 

Kindertoewyding

Jou kind is so kosbaar en daarom wil ons graag twee keer per kwartaal tydens ons dienste, die toewyding en inseën van ons kindertjies fasiliteer saam ouers en familie/vriende.

the wave

The Wave @ Doxa Deo Brooklyn is ’n lewendige familie van jong volwassenes en studente wat passievol is oor God, lief is vir mense en saam leef met ’n missie om ons stad te verander

fusion

Dit is ons begeerte om te sien dat elke tiener wat deur ons deure kom, ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aandui dat elke tiener sal bind met God.

tree

Ons is betrokke by 5 skole deur die volgende: Gebedsouers, Personeel beleggings, skole se CSV’s, Skole Sondae by die kerk, uitreik na die Hoofde en ondersteuning van onderwysers. 

SOLO

One liner here about ministry. One liner here about ministry.

MEER INLIGTING 

Praat met Ons