Hierdie wegbreek is vir kuier en om twee generasies hande te laat vat.

Het jy as jong man die behoefte om te leer vanuit die ervarings van een wat reeds is waar jy graag wil wees?

Of dalk wil jy as ouer man jou tyd, vriendskap en belewenisse deel met ‘n iemand jonger.

Tyd: Vrydag, 15 Junie, 18h00  TOT  Saterdag, 16 Junie, 9h00

Plek: La Wiida Lodge, R511 William Nicol Drive. Hennopsrivier Valley

Kostes beloop R100 per persoon.

Bring Saam:           

Eie Tent/karavaan
Slaapgoed
Eet- en braaigerei
Braaivleis & bykosse na smaak
Eie drinkgoed

Om te besluit om in ‘n verhouding met Jesus Christus te staan is ‘n lewensveranderende besluit, jy sal nooit weer dieselfde wees nie. Ons wil graag saam met jou ‘n pad stap en jou help om te groei in hierdie verhouding. Deel van hierdie pad is om deur ‘n boekie te werk wat ons “Nuwe Lewe” noem. Dit vertel vir jou alles van jou Nuwe Lewe in Christus en hoe om in ‘n verhouding met God te staan.

Alpha is a series of sessions exploring the Christian faith, typically run over eleven weeks. Each talk looks at a different question around faith and is designed to create conversation. Alpha is run all around the globe, and everyone’s welcome. It runs in cafés, churches, universities, homes – you name it. No two Alphas look the same, but generally they have three key things in common: food, a talk and good conversation.

Watch Bear’s story
AlphaSouthAfrica.org