Young Adults

Timothy 4:12

Die “Young Adults” bediening is gefokus op die ouderdomsgroep 24 tot 35 jaar. Jong werkendes, ongetroudes en jong getroudes is welkom.


Ons kom in groepe bymekaar waar ons lewe deel en lekker kuier om die woord.

Sondag aanddienste om 17h30 op ‘n Sondag is vir ons ‘n ander groot bymekaarkoms


Indien jy wil betrokke raak kontak gerus vir Kobus de Wet by [email protected]

Kontak Informasie

Kobus de Wet

081 374 9221

[email protected]