Fusion
Daar is ‘n roeping en ‘n doel vir JOU. Glo jy dit?
Fusion is ‘n plek vir alle hoërskool tieners waar hulle hulself kan kom geniet en saam met vriende meer kan kom leer oor wat God se plan vir elkeen is.
Embark on a journey of self-discovery as we guide you to full potential transforming you into the leaders of not only tomorrow but today.
“dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus, in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.
KOLESSENSE 2 : 2-3
Join ons…
Ons het jeug Vrydaeaande van 18:00 tot 20:00 en dan kom ons ook Sondae oggende 9:00 bymekaar.
Social Media
Maak seker jy volg ons op
Instagram @ fusion.mdk
Facebook @fusion.mdk (Fusion Meyersdal)

Kontak Informasie
Christiaan Rossouw (Jeug-leier)
082 665 4557
