Ons is vreeslik opgewonde oor 2026 se Pouveer mark: 25-28 November

Kom maak 'n draai om al ons fantasiese stalletjies te sien. Kom doen al jou kers-inkopies terwyl jy koffie en eetgoed geniet in ons koffie winkel. Greyvillea str. 10, Meyersdal, Alberton.

Kontak René Cloete vir enige inligting

Cell: 084 015 4515
[email protected]

Praat met Ons