Welkom

Kyk aanlyn
Elke Sondag 12:00
Dienstyd
Sondae 8:15 & 10:00

Kontak Ons

Waar en WanneeR

OUDITORIUM  | 8:15 & 10:00

10 GREY VILLEA STRAAT, MEYERSDAL 

Nuutste Preek

Ek Wil Deel Wees

Opkomende Geleenthede

Kleingroepe
Verskeie huise Ons glo in kleingroepe. Sondag dienste is maar net een fasset van kerklewe. Om werklik jou groei as 'n Christen te versnel skakel in by 'n kleingroep!
Oggenddienste
Ons oggenddiens is 'n familie vriendelike spasie waar jy met die Here kan connect. Ons KIDS en FUSION tiener bediening maak seker dat jou kind 'n spasie het waar hulle kan leer van God terwyl jy jou persoonlike geloofspad stap.

Familie

Praat met Ons