Kids

Doxa Deo Kids is ‘n plek waar kinders net kind kan wees, ‘n bediening waar hulle kan speel en lag, maar bowenal ‘n kerk vir die jonger generasie. ‘n Plek waar hulle uitdrukking kan gee aan wat hulle van God ervaar soos wat net kinders kan. Ons droom daarvan dat kinders sal opstaan as “City Changers” in hulle huise, skole en gemeenskappe.

“Julle is tog almal kinders van die lig en die dag. Ons hoort nie by die nag of die duisternis nie.”

1 Thesalonisense 5:5

Kontak Informasie

René Cloete

084 015 4515

rene.cloete@doxadeo.org

Praat met Ons