Welkom
In Persoon dienste
Sondae 9:00 & 17:30
Kontak Ons
Waar en Wanneer
OUDITORIUM | 9:00 (Afrikaans) & 17:30 (Engels)
KYK AANLYN | Dienste 9:00 op Sondae beskikbaar aanlyn / Sien “Kyk Aanlyn” knoppie
Opkomende Geleenthede
Kleingroepe
Verskeie huise
Ons glo in kleingroepe.
Sondag dienste is maar net een fasset van kerklewe. Om werklik jou groei as 'n Christen te versnel skakel in by 'n kleingroep!
Oggenddienste
Ons oggenddiens is 'n familie vriendelike spasie waar jy met die Here kan connect. Ons KIDS en FUSION tiener bediening maak seker dat jou kind 'n spasie het waar hulle kan leer van God terwyl jy jou persoonlike geloofspad stap.
English evening service
Every week we gather on Sundays at 17:30 for our English service. Invite your friends to come experience family, worship and word.
Previous
Next