By Meyersdal Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo MDK
ABSA
Rek: 210140735
Takkode: 632005
Algemene verwysings
MDKTD = Tiendes
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. Kliek hier en kyk waar jy betrokke kan raak.
Donasies/Skenkings
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.
Aanlyn Gee
Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.
|