Love Box Projek

Proverbs 19:17

Elke jaar loots ons ‘n projek genaamd ‘love box’. Die doel van hierdie bediening is om vir meer behoeftige kinders ‘n kersgeskenk te gee, sodoende vestig ons weer ‘n stuk waarde en erkenning in daai kinders se lewens. 

 

Jy kan betrokke raak deur jou naam op te skryf om vir ‘n kind ‘n love boks te pak. alle nodige besonderhede is by ons kerk-gebou (10 Greyvillea str.) 

Kom ons maak 'n paar kinders se harte bly hierdie kers seisoen

Kontak vir Rene Cloete om meer uit te vind

Rene: 084 015 4515 / [email protected]