Love Box Projek
Proverbs 19:17
Elke jaar loots ons ‘n projek genaamd ‘love box’. Die doel van hierdie bediening is om vir behoeftige kinders ‘n kersgeskenk te gee. sodoende vestig ons ‘n stuk waarde en erkenning in daai kinders se lewens.
Kom ons maak 'n paar kinders se harte bly tydens die kers seisoen
Kontak vir Rene Cloete om meer uit te vind
Rene: 084 015 4515 / [email protected]