Lifegroups


Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (Christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Mense in ons gemeente word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe, waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

Kontak Informasie

Hendre

Hendré van Heerden

082 418 3763

Vir meer inligting kontak vir Lindie du Plessis [email protected]