Manne

Thus says the Lord of hosts: If you will walk in My ways  and keep My charge, then also you shall rule My house and have charge of My courts, and I will give you access to My presence and places to walk among these who stand here. Zech 3:7 (Amplified)

Manne is ‘n bediening wat spesifiek fokus op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word. Hou asb ons familienuus en Facebook dop vir bediening aan ons manne


As deel van ons manne bediening bied ons ‘n opwindende 72 uur Challenge aan wat ons noem The 4th Musketeer. 

Lees meer oor The 4th Musketeer hier, of besoek

 www.the4thMusketeer.co.za
 

Vir meer inligting oor ons manne bediening kontak 

Jaco Ferreira by 
082 851 5922