Aanbidding

Aanbidding:

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid en daarom het ons ’n aanbiddingspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasilliteer tydens Sondag dienste en Events.

Kontak gerus vir Francois Boyce om ‘n afspraak te maak vir ‘n oudisie.  As jy die oudisie slaag, word jy deel van oefeninge op Donderdagaande om 19h00. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op ‘n rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste.

Tegnies:

Ons streef daarna om ons Sondag dienservaring en -inhoud optimaal te kommunikeer asook beskikbaar te stel wyer as net tydens `n diens.
Vennote met ’n passie vir en bekwaamheid in multimedia en produksie verseker dat ons dienste meer interaktief is.
 

Die verskillende areas waarby jy betrokke kan raak is:
Kamerawerk
• Multimedia
• Klank
• Beligting

Kontak Informasie

AJ Kruger
079 081 9707

Vir meer inligting kontak AJ Kruger: [email protected]