Cherish

Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om by ons betrokke te raak.

“We are a Women’s Ministry with a mission from God – To nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.”

“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the community liveable again.” (Is 58:6-12)

Die skrifgedeelte wat die grondslag van ons vrouebediening vorm is Deut 7:6(b): “God, your God, chose you out of all the people on the earth, for Himself, as His cherished personal treasure.”

Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish. Dit is ons begeerte:

  • dat elke vrou geinspireer sal word;
  • dat vroue bemagtig sal word om geestelik en emosioneel te kan groei;
  • dat elke vrou sal besef dat die Here haar koester en baie lief het; en
  • dat sy saam met ‘n klomp vriendinne, pret, vriendskap en vreugde sal beleef!

Ons het ‘n passie vir ons kampus en ons stad.  Ons vertrou dat die Here hierdie bediening nog verder gaan gebruik om ‘n groter impak in ons stad te maak. Kom droom groot drome saam met ons.

Nurture

Love

Inspire

Kontak Informasie

069 737 6074